BELANGRIKE TYE

  • Eredienstye : 9:30 vm & 19:00nm
  • Senior Bybelstudie : Dinsdae 9vm
 

Today 
RadDatePicker
Open the calendar popup.
AugustusSeptember 2017Oktober
So.Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.
27
28
29
30
31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7

SELGROEPE / BYBELSTUDIES

Uit die aard van die gemeente se samestelling gebeur selgroepe in elke wyk verskillend. Skakel gerus die studenteleraar van die spesifieke wyk om uit te vind hoe dit werk en wanneer dit gebeur.

Amicus,die wyk vir die dagstudente, se doel met selgroepe is om die studente wat nie in koshuise is nie, die geleentheid te bied om weekliks vir ‘n uur of twee, bymekaar te kom in klein groepe. Hier word nuwe Christen vriende gemaak, deur te hoor hoe dit met mekaar gaan en tyd in die Bybel te spandeer. Enige inligting hieroor, is op Facebook by die volgende skakel: https://www.facebook.com/groups/214769375381343/

Die residensiele gedeelte het elke Dinsdagoggend om 9uur Bybelstudie in die Zone.

 

GESELS SAAM