BEHOORT & BEWEEG
WIE IS ONS
Universiteitsoord is geleë in die hartjie van Tuks. Die gemeente bestaan uit twee dele:
- Die Studentebediening wat vir die studente van oor die hele land ‘n geestelike tuiste wil wees; en
- Die Tuisgemeente—gesinne en ander mense vanoor die hele stad
Die twee dele van die gemeente is ’n unieke kombinasie van ervaring en stabiliteit, tesame met energie en spontaniteit.
Daarom is Universiteitsoord ook ’n oop, inklusiewe gemeente waar almal welkom is, ongeag jou geslag, ras, status of seksuele oriëntasie.
ONS KONINKRYKSPERSPEKTIEF
Ons is 'n gemeente wat bely dat God mense liefhet en dat die Here alle mense in liefde en genade insluit en gebruik in Sy Koninkryk. Ons probeer om as geloofsfamilie hierdie radikale liefde van God uit te leer en om God se wye, veelkleurige en onverdiende genade sonder voorbehoud uit te deel.
NG Universiteitsoord is ‘n geestelike tuiste vir studente in Pretoria sedert 1960.
BLY INGESKAKEL
Volg ons op Facebook en Instagram
Youtube - Preekopnames & Live Stream
EREDIENSTE
Oggenddiens - 9:30
Aanddiens - 19:00
BANKBESONDERHEDE
NG Gemeente Universiteitsoord
ABSA
Tjekrekening
Takkode 632005
540 580 006
DANKOFFERS &
MAANDELIKSE BYDRAES
U kan dankoffers en maandelikse bydraes maak d.m.v. kontant, EFT, debietorder of SnapScan.
Kliek hier en maak 'n keuse
(Dankfees, Oggend/aanddiens).
Vul 'n bedrag in en stuur 'n e-pos aan
kantoor@universiteitsoord.co.za
