VORMS
Laai die vorm af, vul dit in en stuur terug na kantoor@unio.co.za
POPIA
Elke lidmaat van die gemeente het die reg:
- Tot toegang van hulle eie persoonlike inligting wat deur die gemeente gehou word en mag versoek dat hulle toegang kry tot die rekord van hulle inligting;
- Om te vra dat wysigings aan hulle eie persoonlike inligting aangebring word of dat dit verwyder word;
- Om beswaar aan te teken teen die prosessering van hulle eie persoonlike inligting.
Lidmate kan ook met inagneming van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000 (PAIA) aansoek doen om met die betaling van ’n voorgeskrewe fooi toegang te kry tot inligting. Ten opsigte hiervan, is die volgende vorms beskikbaar: