Sedert 2010 skenk ons maandeliks beskuit vir ons bure, Brooklyn Polisiestasie. Hulle gebruik ook gereeld ons geriewe.
In Desember skenk ons `n spesiale Kersgeskenk met `n Kerskaartjie aan elke personeellid by die Stasie.
Deur al die jare heers daar `n besondere vriendskapverhouding tussen ons twee instansies.
Kontak: Elna Pieterse 084 506 7870