Medius is ons tussengroep - spesiaal vir jong werkendes en senior studente.
Ons Medius groep kom Woensdae 19:00 in die Hub bymekaar en natuurlik gaan ons ook graag aanddiens toe en neem deel aan die lekker studente dinge.
Dis 'n groter Bybelstudie groep, maar ons hanteer ook aktuele temas van tyd tot tyd en hou gereeld socials waar ons net lekker saam kuier.
Kom maak 'n draai na werk of na 'n lang dag se studies en word deel!
GROEIGROEPE
Woensdae - 19:00 in die kerk se voorportaal
Kontak: Ds Anuschka (072 599 0695)
of Johan du Plooy (074 342 4372)
vir meer inligting & as jy die WhatsApp groepie wil join.
PROJEKTE
WINTERHOOP
Sluit by ons selgroep aan, neem deel aan ons socials of kom kuier net lekker saam op Sondae by die kerk!