Verlang jy terug na jou studentedae?
Was jy deel van
NG Universiteitsoord?
NG Universiteitsoord vier reeds meer as 60 jaar van God se absolute genade in studentebediening
en ons wil graag kontak behou met al ons alumni deur die jare!
Vul asb. die onderstaande vorm in. Ons sal jou graag wil kontak.
Baie dankie vir jou inligting.
Ons hoop jy kan kom deel in ons 60-jaar vieringe tydens ons Feesnaweek van 24-26 Julie.
Loer gerus rond op ons webblad om te sien wat alles by NG Universiteitsoord gebeur.