Baie dankie vir jou inskrywing. Jy sal binnekort 'n e-pos ontvang met verdere inligting (gee ons asseblief so 48 uur kans voor jy begin navraag doen). Hierdie e-pos sal ook betalingsinstruksies bevat.
Oeps! Jou inskrywing het nie deurgegaan nie. Probeer asseblief weer.
Om jou plek by Universiteitsoord se Eerstejaarskamp 2025 te verseker, maak jou betaling en stuur jou bewys van betaling na kantoor@unio.co.za.
Jy kan EFT, SnapScan of met die YOCO skakels betaal.
Verwysing: "E" gevolg deur Student se naam en van
(soos op die inskrywingsvorm)
R 1 500-00 vir eerstejaars
KOSHUISKAMP:
Dames
Mans
Gemengde Koshuise
DAGSTUDENTE-KAMP: