NUUT BY ONS

Baie welkom!


Universiteitsoord is 'n oop, inklusiewe gemeente waar almal welkom is, jy ook!


Voltooi asseblief die Nuwe Lidmaat-vorm en stuur dit terug aan Maretha by admin@universiteitsoord.co.za 

Kontak gerus die kerkkantoor of een van ons predikante as jy enige vrae het.


Kom maak 'n draai by ons en vind jou plek om te behoort en te beweg.

NUWE LIDMATE
Share by: